2 Kronieke 29:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hiskia was 25 jaar oud toe hy koning van Juda geword het. Hy het 29 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Abia, dogter van Sagaria.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:1-6