2 Kronieke 28:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe koning Agas sterf, is hy in Jerusalem begrawe, maar nie in die koninklike begraafplaas nie. Sy seun Hiskia het hom opgevolg.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:26-27