Amasia vra toe vir die man van God: “Maar wat dan van die drie en ’n half ton silwer wat ek betaal het om die soldate van Israel te huur?”Die man van God antwoord hom: “Die Here is in staat om baie meer as dit te gee!”