2 Kronieke 25:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Amasia het toe die gehuurde troepe ontslaan en teruggestuur na Efraim toe. Hulle was baie kwaad vir Juda en is woedend huis toe.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:1-17