2 Kronieke 23:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onthou dat net die priesters en Leviete aan diens die tempel van die Here mag binnegaan, want hulle is daarvoor afgesonder. Die res van die mense moet die Here se voorskrifte gehoorsaam en buite bly.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:1-8