2 Kronieke 23:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nog een derde moet na die koninklike paleis gaan en die oorblywende derde na die Fondamentpoort. Almal wat oor is, moet in die voorhof van die Here se tempel bly.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:4-10