2 Kronieke 23:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het almal by die tempel van God bymekaargekom en ’n verbond met Joas, die jong koning, gesluit.Jojada het vir hulle gesê: “Die tyd het aangebreek dat die koning se seun moet regeer! Die Here het belowe dat ’n afstammeling van Dawid ons koning sou wees.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:1-4