2 Kronieke 23:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie manne het deur die hele Juda gegaan en die Leviete en familiehoofde in die dorpe bymekaargemaak. Hulle het opdrag gekry om na Jerusalem toe te kom.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:1-9