2 Kronieke 21:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joram het Edom met sy volle leër en al sy strydwaens aangeval. Die Edomiete het hom en sy strydwa-offisiere omsingel, maar hy kon gedurende die nag ontsnap.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-10