2 Kronieke 21:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tot vandag toe is Edom onafhanklik. Die dorp Libna het in hierdie tyd in opstand gekom teen die gesag van Joram. Dit was omdat hy die Here die God van sy voorouers verlaat het.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-12