2 Kronieke 21:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Josafat sterf, is hy in die Dawidstad by sy voorouers begrawe. Sy seun Joram het hom opgevolg.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-4