2 Kronieke 20:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eliëser seun van Dodawa uit Maresa het teen Josafat geprofeteer. Hy het gesê: “Omdat jy ’n verdrag met koning Ahasia aangegaan het, sal die Here jou werk vernietig.” Die skepe het vergaan en kon nie na Tarsis vaar nie.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:30-37