2 Kronieke 19:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Toe Josafat van Juda veilig tuiskom in Jerusalem,

2. het Jehu die siener, seun van Ganani, hom tegemoetgegaan en vir koning Josafat gevra: “Hoekom help u die goddelose en betoon u liefde aan ’n hater van die Here? Wat u gedoen het, het die toorn van die Here teen u laat ontvlam.

2 Kronieke 19