2 Kronieke 18:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die geveg het egter die hele dag gewoed en Agab het homself in die strydwa gestut en tot die aand toe teen die Arameërs geveg. Net toe die son sak, het hy gesterf.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:24-34