2 Kronieke 18:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Agab van Israel en koning Josafat van Juda, elkeen in sy koninklike kleed, het op hulle trone by die dorsvloer by die poort van Samaria gesit. Al Agab se profete het daar voor hulle bly profeteer.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:8-16