2 Kronieke 18:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van hulle, Sedekia seun van Kenaäna, het horings van yster gemaak en aangekondig: “Dit is wat die Here sê: Met hierdie horings sal u die Arameërs stoot tot hulle vernietig is!”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:1-15