2 Kronieke 17:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here was met Josafat omdat hy die voorbeeld van sy voorvader Dawid gevolg het en nie die beelde van Baäl aanbid het nie.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:1-13