2 Kronieke 17:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In al die versterkte stede van Juda het hy soldate geplaas. Hy het ook wagposte beman in Juda en in die dorpe van Efraim wat sy pa, Asa, verower het.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:1-7