2 Kronieke 16:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ben-Hadad het ingestem tot koning Asa se versoek en Israel aangeval. Hulle het die dorpe Ijon, Dan, Abel-Majim en al die voorraadstede in Naftali verower.

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:1-14