2 Kronieke 16:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kom ons hernu die verdrag tussen jou pa en my pa. Kyk, ek stuur vir jou ’n geskenk van silwer en goud. Breek jou verdrag met koning Baesa van Israel sodat hy my met rus kan laat.”

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:1-5