2 Kronieke 14:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Asa het vir Juda gesê: “Laat ons dorpe bou en hulle versterk met mure, torings, hekke en sluitbalke. Die land is ons s’n, want ons het die Here ons God gedien en Hy het ons rus van ons vyande gegee.” Hulle het toe voortgegaan met hierdie bouwerk en dit voltooi.

2 Kronieke 14

2 Kronieke 14:1-9