2 Kronieke 14:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende daardie vredevolle jare was hy in staat om versterkte stede oral in Juda te bou. In hierdie tyd het niemand probeer om teen hom oorlog te maak nie, want die Here het hom rus gegee van al sy vyande.

2 Kronieke 14

2 Kronieke 14:1-11