Omdat hulle ontrou was aan die Here, het Hy koning Sisak van Egipte teen Jerusalem laat optrek. Dit was in die vyfde jaar van koning Rehabeam se bewind.