2 Kronieke 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar toe Rehabeam se koningskap goed gevestig en hy sterk was, het hy die voorskrifte van die Here verontagsaam. Die hele Israel het sy voorbeeld gevolg.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:1-4