2 Kronieke 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Rehabeam het die raad van die ouer mense verwerp en vir die jong mans wat saam met hom grootgeword het en nou in sy diens was, gevra:

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:7-16