2 Kronieke 10:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het vir hom gesê: “As u vandag na die volk luister en hulle tevrede stel met ’n gunstige antwoord, sal hulle altyd u onderdane bly.”

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:1-8