2 Kronieke 1:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het ’n groot militêre mag opgebou. Dit het 1 400 strydwaens en 12 000 perde ingesluit. Hy het hulle in die stede geplaas, en sommige naby hom in Jerusalem.

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:5-17