2 Kronieke 1:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Salomo vanaf die tent van ontmoeting op die hoogte in Gibeon na Jerusalem toe teruggegaan. Hy het oor die hele Israel regeer.

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:3-17