2 Korintiërs 7:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want toe ons in Masedonië aangekom het, kon ons geen rus vind nie. Op elke moontlike manier is daar druk op ons uitgeoefen: van buite – aanvalle; van binne – vrese.

2 Korintiërs 7

2 Korintiërs 7:1-13