2 Korintiërs 7:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is baie openhartig met julle; ek is ook baie trots op julle. En ek is regtig vol moed en oorstelp van blydskap ten spyte van ons swaarkry.

2 Korintiërs 7

2 Korintiërs 7:1-7