2 Korintiërs 11:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Het ek miskien ’n fout gemaak deur myself te verneder om julle gees op te hef omdat ek God se Goeie Nuus gratis aan julle gepreek het?

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:4-10