2 Korintiërs 11:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al is ons dalk nie opgelei in die redenaarskuns nie – wat kennis betref, staan ons geensins terug nie! Dit het ons, toe ons by julle was, by elke geleentheid duidelik laat blyk.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:3-12