2 Korintiërs 11:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is jaloers oor julle eer, want julle is soos ’n jong meisie wat ek aan net een bruidegom toegesê het, en wat ek daarom vlekkeloos aan Christus wil oorhandig.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:1-7