2 Korintiërs 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek wil hê dat julle geduldig met my moet wees as ek ’n bietjie dwaasheid kwytraak. Verdra my tog maar, asseblief!

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:1-9