2 Korintiërs 10:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek vra julle mooi, moenie my verplig om, wanneer ek kom, my voorneme uit te voer om dié wat ons daarvan beskuldig dat ons volgens menslike oorwegings optree, met mening aan te vat nie.

2 Korintiërs 10

2 Korintiërs 10:1-12