2 Korintiërs 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek, Paulus, vra julle baie ernstig op grond van die nederigheid en toegeeflikheid van Christus – ek, wat mos, soos gesê word, “gedwee” is teenoor julle as ek bý julle is, maar “manhaftig” wanneer ek van julle af weg is.

2 Korintiërs 10

2 Korintiërs 10:1-8