2 Korintiërs 10:17-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Die Skrif sê mos: “As jy jou wil beroem, moet jy jou op die Here beroem.”

18. Die eintlike toets lê nie daarin of ’n mens jouself aanbeveel nie, maar of die Here jou aanbeveel.

2 Korintiërs 10