2 Korintiërs 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons wil nie hê dat julle, broers en susters, oningelig moet wees oor ons swaarkry in die provinsie Asië nie. Om die waarheid te sê, ons is ver bo ons kragte belas, met die gevolg dat ons selfs moed verloor het om te bly lewe.

2 Korintiërs 1

2 Korintiërs 1:1-14