2 Korintiërs 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En ons verwagting wat julle betref, staan op stewige bene: Ons weet dat net soos julle deel het aan die ontberings, julle ook só deel het aan die bemoediging.

2 Korintiërs 1

2 Korintiërs 1:1-13