2 Konings 5:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Elisa antwoord hom: “So seker as die Here leef, Hy vir wie ek dien, ek sal geen geskenke aanvaar nie.” Naäman het daarop aangedring dat hy die geskenk aanvaar, maar Elisa het geweier.

2 Konings 5

2 Konings 5:10-26