2 Konings 5:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Naäman en sy hele gevolg gaan toe terug na die man van God toe. Hy het voor hom gestaan en gesê: “Nou weet ek dat daar geen God in die hele wêreld is nie, behalwe in Israel. Aanvaar asseblief my geskenk.”

2 Konings 5

2 Konings 5:13-19