2 Konings 4:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elisa sê toe vir hulle: “Bring vir my ’n bietjie meel.” Hy neem dit, gooi dit in die pot en sê: “Nou is dit weer eetbaar. Gaan gerus aan met die ete.” Toe hulle dit eet, was dit nie meer sleg nie.

2 Konings 4

2 Konings 4:31-44