2 Konings 4:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die bredie opgeskep, maar nadat hulle ’n hap of twee geëet het, roep hulle: “Man van God, daar is gif in die bredie!” Hulle kon nie verder eet nie.

2 Konings 4

2 Konings 4:34-44