2 Konings 4:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hardloop haar tegemoet en vra haar: ‘Gaan dit goed met jou? Gaan dit goed met jou man? Gaan dit goed met jou seun?’”“Dit gaan goed,” sê die vrou vir Gehasi.

2 Konings 4

2 Konings 4:21-27