2 Konings 4:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die vrou hét swanger geword. ’n Jaar later het sy ’n seun in die wêreld gebring net soos Elisa vir haar gesê het.

2 Konings 4

2 Konings 4:15-22