2 Konings 4:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Volgende jaar hierdie tyd sal jy ’n seun in jou arms vashou!”“Nee, Meneer!” maak sy beswaar. “Asseblief, man van God, moenie vir my onwaarhede vertel nie.”

2 Konings 4

2 Konings 4:7-17