Hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here, maar hy was nie so boos soos sy pa en ma nie. Hy het minstens die klippilaar wat sy pa ter ere van Baäl opgerig het, afgebreek.