2 Konings 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Agab se seun Joram het in die agtiende regeringsjaar van koning Josafat van Juda koning van Israel geword. Hy het twaalf jaar in Samaria regeer.

2 Konings 3

2 Konings 3:1-8