2 Konings 24:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nebukadnesar het koning Jojagin, sy ma, sy vroue, sy amptenare en al die vooraanstaande mense van Jerusalem as gevangenes na Babel toe geneem.

2 Konings 24

2 Konings 24:10-20