2 Konings 24:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Nebukadnesar het almal in Jerusalem weggevoer: al die offisiere, al die soldate – 10 000 in getal, al die ambagsmanne en smede. Net die armste mense is in die land agtergelaat.

2 Konings 24

2 Konings 24:12-20